top of page

Daar is kommer oor die lengte van die stembrief

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 2 hours ago
  • 1 min read

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het kommer uitgespreek oor die hoë aantal partye wat aan die volgende plaaslikeowerheidsverkiesings sal deelneem.


Die kommissie sê 20 nuwe partye het geregistreer om aan die verkiesings deel te neem. Die aantal geregistreerde politieke partye staan nou op 508.


Volgens die OVK is 299 partye nasionaal geregistreer, terwyl 209 op provinsiale, distriks- of metropolitaanse munisipaliteitsvlak geregistreer is.


Die Onafhanklike Verkiesingskommissie. FOTO: SA News
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie. FOTO: SA News

 
 
 

Comments


bottom of page