top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die OVK sê voorbereidings vir 4 November bly 'n prioriteit

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 16
1 min read

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) sê voorbereidings vir Suid-Afrika se plaaslike regeringsverkiesing op 4 November bly 'n prioriteit, in die lig van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die ANC se kandidatelyste.


Die OVK sê hy sal besonderhede oor die implementering van die uitspraak verskaf sodra die nodige assesserings afgehandel is.


Die kommissaris, Mosotho Moepya, sê hulle sal voortgaan om hul grondwetlike mandaat onafhanklik, onpartydig en in ooreenstemming met die wet uit te voer.


LUISTER HIER:


Mosotho Moepya

Mosotho Moepya. FOTO: Times Live
Mosotho Moepya. FOTO: Times Live

 
 
 

Comments


bottom of page