top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die OVK verwag die verkiesingsdatum teen Augustus

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 4 days ago
  • 1 min read

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) verwag dat die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Velenkosini Hlabisa, die datum vir die plaaslike verkiesing van 2026 amptelik op 7 Augustus sal publiseer.


Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, sê dit word verwag ná die tweede kiesersregistrasienaweek op 1 en 2 Augustus. Hy sê president Cyril Ramaphosa het die verkiesingsdatum aangekondig, maar dit moet nog formeel geproklameer word voordat die verkiesingsproses kan voortgaan.


GRAFIKA: IEC Polity
GRAFIKA: IEC Polity

 
 
 

Comments


bottom of page