Die parlement steun 'n voorstel van 'n alkoholverbod vir bestuurders
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jan 19
- 1 min read
Die parlement se portefeuljekomitee vir vervoer steun minister Barbara Creecy se voorstel om ’n totale verbod op alkoholgebruik vir bestuurders in te stel.
Die komitee beklemtoon dat dronkbestuur steeds ’n ernstige risiko is en bydra tot hoë sterftesyfers op Suid-Afrikaanse paaie. Statistieke van die feesseisoen wys dat meer as 8 500 bestuurders positief vir alkohol getoets is. Dit is ’n styging van 144% teenoor verlede jaar.







Comments