top of page

Die petrolprys daal, maar dis slegte nuus vir dieselverbruikers

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 5, 2025
  • 1 min read

Die petrolprys gaan Dinsdagaand middernag daal met 28 sent per liter vir beide 93- en 95-graad. Dit terwyl diesel met ‘n stewige 63 sent en 65 sent per liter onderskeidelik sal styg, afhangend van die swaelinhoud.

Volgens Netwerk24 is dit die tweede agtereenvolgende styging in dieselpryse.

Die kleinhandelprys van paraffien sal my 43 sent per liter styg.

 
 
 

Comments


bottom of page