top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die plundering van staatsfondse benadeel menseregte

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2024
1 min read

Die plundering van staatsfondse benadeel menseregte en die mees kwesbare burgers waarsku Rashaad Dadoo van die regshulpsentrum. Tydens ‘n gesprek by die State Capture and Beyond-geleentheid, in KwaZulu-Natal het Dadoo bygevoeg dat die plundering van staatsfondse die regering se vermoë om die basiese behoeftes van landsburgers te dien, raak. Volgens Dadoo moet burgers optree teen staatskaping en korrupsie. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page