top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die polisie doen ‘n beroep op gemeenskappe om afpersing aan te meld

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2024
1 min read

Daar word ‘n beroep op gemeenskappe gedoen om gevalle van afpersing aan te meld. Volgens Fannie Masemola, die nasionale polisiekommisaris, is daar verskeie bewerings dat misdadigers ‘n beskermingsfooi eis en sou mense weier om te betaal, word hulle na bewering deur die misdadigers vermoor. Hy voeg by dat hierdie misdaad tot die sluiting van verskeie besighede gelei het en dat dit vir die polisie moeilik is om die misdaad te polisieer omdat gemeenskappe dit nie aanmeld nie.

 
 
 

Comments


bottom of page