top of page

Die polisie het 'n plan om bendeleiers vas te trek

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 14, 2025
  • 1 min read

Updated: Dec 15, 2025

Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê ʼn aksieplan is ontwikkel om prominente bendeleiers landwyd vir strafregtelike ondersoek en vervolging te teiken.


Hy sê hierdie bendeleiers sal veral jong seuns werf en hulle dwing om by bendes aan te sluit.


Die plan is deur die polisie in samewerking met die Nasionale Vervolgingsgesag ontwikkel

en sal veral op brandpunteprovinsies fokus.


FOTO: Microsoft Copilot
FOTO: Microsoft Copilot

Comments


bottom of page