top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die polisie ontvang meer as 150 000 aansoeke vir werk in een dag

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
5 hours ago
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het binne minder as 24 uur meer as 150 000 aansoeke vir slegs 5 500 poste ontvang. Die werwingsportaal het Woensdag om middernag geopen, en meer as 29 000 aansoekers het reeds hul aansoeke afgehandel en ingedien.


‘n Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê die werwingsveldtog nooi alle Suid-Afrikaners jonger as 35 jaar oud - ongeag ras of geslag - wat aan die vereistes voldoen en wat 'n loopbaan in polisiëring wil volg, om aansoek te doen.


LUISTER HIER:


Amanda van Wyk

Ter illustrasie. FOTO: SAPS
Ter illustrasie. FOTO: SAPS

 
 
 

Comments


bottom of page