Die polisie se bomverwyderingspan is by Preller Square
- Saamgestel deur Ilde Roos

- May 29
- 1 min read
Die area by die Preller Square-winkelsentrum in Bloemfontein was Vrydagoggend gesluit vir die publiek, ná ‘n insident vroeër.
Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, het aan Rosestad-nuus bevestig die polisie se bomverwydering- en plofstofbeheerspan is op die toneel.
Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie. Hierdie is 'n ontwikkelende storie.








Comments