top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die polisie vergader met AfriForum oor beweerde wit volksmoorde

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 27, 2025
1 min read

Om te voorkom dat verkeerde inligting deurgee word het die Suid-Afrikaanse Polisiediens met AfriForum vergader om bewerings van wit volksmoord met verwysing na plaasmoorde uit te klaar. Volgens die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het AfriForum tydens die kabinetsvergadering toegegee dat die misdaadstatistieke akkuraat is en dat van die moorde glo gepleeg word deur mense wat aan boere bekend is, insluitend familielede. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page