top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Polisiediens is gereed vir die beplande demonstrasies

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Jun 22
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê hulle is gereed vir die beplande demonstrasies aan die einde van hierdie maand.


Groepe, wat March and March insluit, beplan optogte regoor die land teen onwettige buitelanders. Boodskappe wat buitelandse burgers dreig, is op sosiale media gedeel en waarsku hulle om die land voor die einde van die maand te verlaat.


Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê


LUISTER HIER:


Ter illustrasie. FOTO: SABC News
Ter illustrasie. FOTO: SABC News

 
 
 

Comments


bottom of page