Die Presidensie neem kennis van pogings om SA van Afrika te isoleer
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jul 15
- 1 min read
Die Presidensie sê dat hulle pogings van sommige lande opgemerk het om Suid-Afrika van die res van die vasteland te isoleer.
Die verklaring volg op kommer van sommige Afrikastate oor bewerings van xenofobiese geweld in Suid-Afrika. Die Suid-Afrikaanse regering het bewerings van xenofobie in die land ontken.
Die Presidensie se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê daar is ‘n land wat die disinformasieveldtog teen Suid-Afrika lei.
LUISTER HIER:
Vincent Magwenya








Comments