top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die privaat sektor word gevra om saam te werk teen jeugwerkloosheid

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 16
  • 1 min read

Die Minister vir Vroue, Jeug en Mense met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, het by jeugdagvieringe in Soweto 'n beroep op die privaat sektor gedoen om met die regering saam te werk om werkloosheid onder die jeug te takel.


Werkloosheid in die land staan tans op 32,7 %, en dit word beskou as een van die grootste uitdagings wat jongmense in die gesig staar.


SABC-nuus berig Chikunga sê dit is nie alleenlik die regering se verantwoordelikheid om oplossings vir werkloosheid onder die jeug te vind nie.


Sindisiwe Chikunga. FOTO: SABC News
Sindisiwe Chikunga. FOTO: SABC News

 
 
 

Comments


bottom of page