top of page

Die proses om Suid Afrika se ambassadeur in die VSA aan te stel is in ‘n gevorderde stadium

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 28
  • 1 min read

Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) sê die proses om Suid-Afrika se ambassadeur in die Verenigde State aan te stel, is in ‘n gevorderde stadium.

Die minister van Dirco, Ronald Lamola, sê ‘n aankondiging sal binnekort gemaak word. Lamola sê hy kan nie enige name bekend maak nie, aangesien dit President Cyril Ramaphosa se diskresie is.

Hy voeg by dit sal wel 'n Suid-Afrikaner wees wat gepas is vir die posisie.

Volgens Sowetan Live het Lamola ook kommentaar gelewer oor of die Amerikaanse president, Donald Trump, in Suid-Afrika sal wees vir die G20.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page