top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die protes kos SA se padvragsektor miljoene

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 5
  • 1 min read

Suid-Afrika se padvrag- en logistieke sektor het na raming sowat R100 miljoen verloor tydens die nasionale protes op 30 Junie.


Volgens die Padvragvereniging sluit die verliese verhoogde veiligheidskoste, vervoervertragings, langer bergingstye en ander bedryfskoste in.


Hoewel die betogings grootliks vreedsaam verloop het, sê die vereniging die stilstand het vragvervoer landwyd ontwrig en beklemtoon dit die ekonomiese impak van grootskaalse protesoptrede.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page