top of page

Die publikasie van matriekuitslae is steeds onder die loep

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Dec 30, 2025
  • 1 min read

Die inligringreguleerder het aangedui dat dit die appèlhof wil nader oor die uitspraak wat verband hou met die publisering van die matriektuitslae in die media.


Die hof het bevind dat die uitslae met eksamennommer gepubliseer mag word en dat dit nie die privaatheid van kandidate skend nie. Die uitspraak was in guns van die Departement van Basiese Onderwys en AfriForum.


Die reguleerder hou vol dat die publikasie van uitslae, selfs met net eksamennommers, die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting oortree.


Ter illustrasie. FOTO: Elroi Academy
Ter illustrasie. FOTO: Elroi Academy

Comments


bottom of page