top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die rand het nog vêrder verswak

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 8, 2025
1 min read

Die rand het steeds verder verswak teenoor groot geldeenhede te midde van ’n voortdurende afverkoop in die finansiële markte wat deur die VSA se tariewe veroorsaak is. SABC News berig die rand het Maandag skerp teenoor die Amerikaanse dollar tot R19,41 gedaal terwyl dit ook vroeër die dag tot 'n rekordlaagtepunt van R25 teenoor die Britse pond gedaal het. Ontleders sê die rand word ook deur die spanning binne die regering van nasionale eenheid oor die begroting onder druk geplaas.

 
 
 

Comments


bottom of page