top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die rand verswak na die vrystelling van die werkloosheidsyfer

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 14, 2025
1 min read

Die rand het op Dinsdag 13 Mei verswak nadat dit bekend geword het dat werkloosheid in Suid-Afrika verder gestyg het. Volgens Reuters sê Statistieke SA dat 32,9% van mense in die eerste kwartaal van vanjaar nie werk het nie – hoër as die 31,9% aan die einde van verlede jaar. Werkloosheid bly een van die land se grootste probleme. Newskoop berig die rand het swakker teenoor die dollar gesluit. Die plaaslike geldeenheid het vanoggend effens herstel.

 
 
 

Comments


bottom of page