top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die rand verswak na ‘n onverwagse rentekoers besluit

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 22 minutes ago
  • 1 min read

Die rand het verswak nadat die Suid-Afrikaanse Reserwebank onverwags rentekoerse onveranderd gelaat het, ten spyte van markverwagtinge van ‘n verhoging van 25 basispunte. Die geldeenheid het kortliks naby R17 teenoor die Amerikaanse dollar verhandel voordat dit effens herstel het tot ongeveer 16 rand-80 sent.


Investec se hoofekonoom, Annabel Bishop, sê markte pas steeds aan by die besluit, terwyl sy waarsku dat die rand kwesbaar bly vir wêreldwye onsekerheid, veral hernieude geopolitieke spanning in die Midde-Ooste.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page