top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die regering wil biometriese data van elke persoon in die land hê

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Jun 8
1 min read

Die regering is besig om ’n intelligente bevolkingsregister te vestig wat biometriese data van elke persoon in die land sal bevat en sodoende die grondslag vir ’n digitale ID sal lê. Dit is volgens 'n verklaring op die presidensie se webtuiste.


Die groen ID-boekies sal ook terselfdertyd geleidelik uitgefaseer word, aangesien dit identiteitsdiefstal deur ongedokumenteerde immigrante en misdaadsindikate moontlik gemaak het.


Die Departement van Binnelandse Sake sal ’n datum aankondig waarna groen ID-boeke nie meer as geldige identifikasie erken sal word nie.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page