Die regering word aangespoor om plaaswagte aan te stel
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Jan 27
- 1 min read
Die VF Plus vra vir die implementering van plaaswagte om die beweging van vee te beheer.
Dit sluit ook die gebruik van provinsiale grense en veilingkrale as noodsaaklike beheerpunte in.
Die party voeg by dit is van kardinale belang om gebiede te beskerm wat steeds vry is van bek-en-klouseer.
Volgens die party se woordvoerder, Wynand Boshoff, beskik hierdie sekuriteitsmaatreëls reeds oor die nodige toerusting en menslike hulpbronne om voertuie wat beeste vervoer, op te spoor en dokumentasie na te gaan.
LUISTER HIER:
Wynand Boshoff







Comments