Die regisseur van Friends is oorlede
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jun 22
- 1 min read
Die legendariese regisseur van sommige van Amerika se mees geliefde sitkoms, James Burrows, is in die ouderdom van 85 jaar oorlede.
Burrows, veral bekend as medeskepper van die sitkom Cheers, het meer as 'n duisend episodes van ander klassieke TV-komediereekse geregisseer, insluitend Friends, Big Bang Theory en Will and Grace.
Prokureur Tom Hoberman het Burrows se dood aan CBS News bevestig.
In ‘n loopbaan van meer as 50 jaar het Burrows 11 Emmy-toekennings en vyf Directors Guild of America-toekennings gewen.








Comments