top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die repokoers bly onveranderd

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 24
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het die repokoers onveranderd op 7 % gelaat, wat die prima uitleenkoers op 10,5 % laat.


Die besluit is deur vier komiteelede ondersteun, terwyl twee vir ‘n verhoging van 25 basispunte gestem het.


Die Reserwebank se goewerneur, Lesetja Kganyago, sê hoewel inflasie gestyg het en risiko’s steeds bestaan, dui ander ekonomiese aanwysers daarop dat inflasionêre druk steeds onder beheer is.


LUISTER HIER:


Lesetja Kganyago

Ter illustrasie. FOTO: Moneyweb
Ter illustrasie. FOTO: Moneyweb

 
 
 

Comments


bottom of page