top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die repokoers kan verhoog

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • May 28
  • 1 min read

Ekonome verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank Donderdag die repokoers sal verhoog. Die bank verkeer onder druk ná die onlangse toename in die land se inflasie.


Die inflasiekoers het verlede maand tot vier persent gestyg. Die toename word hoofsaaklik toegeskryf aan brandstofprysstygings as gevolg van die oorlog in die Midde-Ooste.


Vakbonde het die Reserwebank gevra om nie die repokoers te verhoog nie, aangesien dit meer druk op verbruikers sal plaas.


FOTO: Moneyweb
FOTO: Moneyweb

 
 
 

Comments


bottom of page