top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die RNE sa ná die plaaslike regeringsverkiesing voort bestaan

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 14
1 min read

Die kredietgraderingsagentskap Moody’s sê die regering van nasionale eenheid (RNE) sal volgende maand se plaaslike regeringsverkiesing oorleef.


Politieke partye het die regering gevorm nadat geen party in die 2024-verkiesing ’n volstrekte meerderheid behaal het nie. Hierdie partye ding nou mee om beheer oor munisipaliteite regoor die land te verkry.


Moody’s sê die partye in die regering van nasionale eenheid stem saam oor fiskale konsolidasie en ’n hervormingsagenda.


Moody's. FOTO: SABC News
Moody's. FOTO: SABC News

 
 
 

Comments


bottom of page