Die SAKP vra dat die Nasionale Gesondheidsversekering dadelik geïmplementeer word
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Nov 3, 2025
- 1 min read
Die SAKP vra dat die Nasionale Gesondheidsversekering onmiddellik geïmplementeer word.
Honderde ondersteuners van die party het hierdie naweek in Klerksdorp in Noordwes vir die jaarlikse Rooi Oktober- veldtog saamgetrek.
Die party se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê die implementering van die nasionale gesondheidsversekering sal verligting aan miljoene Suid-Afrikaners bied.
Hy het ook verskeie kwessies soos werkloosheid en armoede aangespreek en sê meer moet gedoen word voedselsekerheid in die land te verseker.







Comments