Die SANW beplan nog ‘n militêre oefening saam met Rusland en China
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Sep 2, 2025
- 1 min read
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) beplan nog ʼn militêre oefening saam met Rusland en China. Die plan is om dit min of meer dieselfde tyd in November te doen wat die G20-beraad in Suid-Afrika aangebied word. Daar heers kommer dat hierdie besluit die reeds gespanne verhouding tussen Suid-Afrika en die VSA verder kan skaad, en volg na die VSA ʼn onlangse soortgelyke oefening met Suid-Afrika verlede maand gekanselleer het. As die beplande geleentheid voortgaan sal dit die derde militêre oefening tussen Suid-Afrika, China en Rusland wees.






Comments