top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wag nogsteeds vir die Badger

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 21, 2025
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het na 18 jaar steeds nie die nuwe verwagte infetarievoertuig, die Badger, ontvang nie, afgesien dat altesaam R7,6-miljard reeds betaal is. Dit is volgens die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga. Sy het gereageer op ʼn parlementêre vraag wat deur die DA-LP, Nicholas Myburg, gevra is. Volgens Motshekga sal geen voertuie ook die einde van die huidige boekjaar aan die departement gelewer word nie. Sy sê die projek is in die laaste fase van ontwerp-ontwikkeling, alhoewel vroeër berigte aangedui het dat die infetarievoertuie reeds in 2023 voltooi moes wees.

 
 
 

Comments


bottom of page