top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die tweepot-aftreestelsel het vandag in werking getree

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2024
1 min read

Die tweepot-aftreestelsel het vandag in werking getree. Beide die Wysigingswet op Pensioenfondse en die Wysigingswet op die Inkomstewet maak voorsiening vir pensioenfondslede om toegang te verkry tot ‘n gedeelte van hul fondse voor aftrede. Die wetgewing skep ‘n spaarpot vir toegang tot ‘n derde van lede se fondse terwyl twee derdes in die tweede pot vir aftrede gehou sal word. President Cyril Ramaphosa het verlede maand die wetsontwerp onderteken.

 
 
 

Comments


bottom of page