‘Die tweepuntstelsel is ‘n lokval’
- Armando Pieters

- Jul 23
- 1 min read
Die EFF het die Wysigingswetsontwerp op Inkomstewette verwerp. Die EFF se tesourier-generaal, Omphile Maotwe, het sterk minagting uitgespreek vir die tweepuntstelsel en dit ‘n lokval genoem. Maotwe sê die tweepuntstelsel vang werknemers vas om met hul toekoms te dobbel terwyl die regering voordeel uit die belastingaftrekkings trek. Sy kritiseer ook die nasionale tesourie se fokus op belastinginvordering bo werklike ekonomiese hervorming. LUISTER HIER:





Comments