top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die UV en Suid-Afrika se Nasionale Vervolgingsgesag span saam

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 27, 2025
  • 1 min read

Ter viering van die In-die-skadu program het die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Regsgeleerdheid Fakulteit en die Nasionale Vervolgingsgesag van Suid-Afrika ‘n amptelike memorandum van verstandhouding onderteken. Die UV sê op sosialemedia hierdie vyfjaar-vennootskap sal derde- en finalejaarregstudente van praktiese prokureurservaring voorsien, wat die gaping tussen teorie en praktyk oorbrug. Die program wat deur die UV se Dekaan van die Regsgeleerdheid Fakulteit, prof Serges Kamga, geïnisieer is begin op Maart 2025 en sal toekomstige regslui toerus met die praktiese vaardighede wat vir die veld nodig is.

 
 
 

Comments


bottom of page