top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die UV vereer Bloemfontein-talente vir hul buitengewone prestasies

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 17, 2025
  • 1 min read

***  Hierdie jaar het die Universiteit van die Vrystaat (UV) twee merkwaardige oudstudente vir hul uitstaande bydraes vereer. Volgens ’n berig op die UV-webtuiste is Jaco Peyper as die Kanselier se Uitstekende Alum van die Jaar aangewys. LEES MEER: UV Slyp hul Diamante

Hy is as die sesde mees ervare toetsskeidsregter in die geskiedenis vir sy toewyding en deursettingsvermoë vereer.

Intussen het Retshegofaditswe Nché, bekend as ‘Ox,’ die Jong Alum van die Jaar-toekenning ontvang.

Hy het as ’n Shimla in die Universiteitsbeker sy stempel afgedruk en later sy buiging vir die Springbokke gemaak.

 
 
 

Comments


bottom of page