top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die verkoop van energiedrankies is nou in Engeland verbied

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
1 min read

Engeland gaan die verkope van energiedrankies met 'n hoë kaffeïen-inhoud aan kinders onder 16 verban.

Volgens AFP het Engeland se gesondheidsdepartement in 'n verklaring gesê dié verbod sal help om die fondasie te bou vir gesonder en gelukkiger toekomstige generasies.

Tans moet enige drankie met meer as 150mg kaffeïen 'n waarskuwingsetiket bevat dat dit nie vir kinders geskik is nie.

 
 
 

Comments


bottom of page