top of page

Die vermiste Welkom-vrou is gevind

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Oct 14
  • 1 min read

Die vermiste vrou van Welkom in die Vrystaat is gevind.


Volgens 'n polisieverklaring is die 32-jarige Anuschka Janine Saunders veilig in Hamburg in die Oos-Kaap opgespoor.


Rosestad-nuus het vroeër berig Saunders was vir vier maande vermis nadat sy op 27 Mei laas gesien was.


Anuschka Janine Saunders. FOTO: Netwerk24
Anuschka Janine Saunders. FOTO: Netwerk24

Comments


bottom of page