top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die VF Plus en DA beplan stappe rakende Agoa

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 15
1 min read

Die VF Plus het formeel ’n geskil binne die regering van nasionale eenheid verklaar oor die land se voortgesette deelname aan die Amerikaanse Wet of Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa), terwyl die DA beplan om die kwessie in die kabinet te opper.


Dit volg op ’n versoek van die vakbond Solidariteit dat die partye optree, te midde van die moontlikheid dat die Verenigde State ’n einde kan maak aan Suid-Afrika se handelsvoordele.


Solidariteit sê meer as 500 000 Suid-Afrikaanse werksgeleenthede is afhanklik van handel met die VSA, waarvan ongeveer 250 000 aan Agoa gekoppel is.


Agoa. FOTO: Joburg Etc.
Agoa. FOTO: Joburg Etc.

 
 
 

Comments


bottom of page