Die VF Plus help om verhogings in stortingsterreintariewe te voorkom
- Saamgestel deur Ilde Roos

- May 29
- 1 min read
Die VF Plus in die Vrystaat sê dit het gehelp om steil verhogings in stortingsterreintariewe in die Mangaung metropolitaanse munisipaliteit te voorkom, wat besighede en kontrakteurs swaar sou beïnvloed het.
Volgens die VF Plus het die oorspronklike begroting maandelikse stortingsterreintariewe van tot R330 000 vir sommige besighede voorgestel.
Laer vaste maandelikse voertuigtariewe en gefaseerde tariefverhogings is ná besware en onderhandelinge is ingestel.








Comments