top of page

Die VN is bekommerd oor die verslegtende humanitêre toestande in Gasa

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 22, 2025
  • 1 min read

Die Verenigde Nasies (VN) het kommer uitgespreek oor die verslegtende humanitêre toestande in Gasa.

Volgens die VN stort die laaste reddingsboeie wat mense in Gasa aan die lewe hou, nou in duie. Israel het intussen belowe om sy aanvalle in die gebied voort te sit totdat Hamas vernietig is en Israeliese gyselaars vrygelaat word.

Die VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, betreur die berigte van mense in Gasa wat aan wanvoeding ly.

 
 
 

Comments


bottom of page