top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Voormailige ANC-LP Bruce Kannemeyer is oorlede

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 19, 2025
  • 1 min read

Die voormalige ANC-parlementslid en verteenwoordiger in die Vrystaat, Bruce Kannemeyer, is oorlede in die ouderdom van 60. Kannemeyer was lid van die parlement van 1991 tot 2004, toe hy bedank het. Die ANC het Kannemeyer daarna op plaaslike regeringsvlak ontplooi waar hy eers gedien het as munisipale bestuurder van Stellenbosch, en later die party in die Vrystaat verteenwoordig het. In 2006 het hy en verskeie ander parlementslede ‘n pleitooreenkoms aangegaan in die berugte Travelgate-skandaal.

 
 
 

Comments


bottom of page