top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die voormalige minister van finansies, Tito Mboweni sterf

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 13, 2024
1 min read

Die voormalige minister van finansies, Tito Mboweni is gister na ‘n kort siekbed in ‘n hospitaal in Johannesburg oorlede. Hy was 65 jaar oud. SABC nuus berig Mboweni was van 1999 tot 2009 die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank en het van 2018 tot 2021 gedien as Minister van Finansies. Hy was van 1994 tot 1999 die minister van Arbeid in oudpresident Nelson Mandela se kabinet.

 
 
 

Comments


bottom of page