Die voormalige nuusleser, Gillian van Houten, is oorlede
- Saamgestel deur Jana Roos

- 16 minutes ago
- 1 min read
Die bewaringskundige en voormalige SAUK televisienuusleser, Gillian van Houten is oorlede. Sy was 72.
Van Houten se voormalige eggenoot, die bewaringskundige en bekende rolprentmaker, John Varty het in 'n plasing op sosiale media hulde aan Van Houten gebring. Die egpaar het drie kinders gehad.








Comments