top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Vrystaat gaan ook die verkoop van versnapperinge binne en buite die skoolterrein verbied

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 9, 2024
1 min read

Die Vrystaat het by Gauteng aangesluit om die verkoop van kos en versnaperinge binne en buite die skoolterrein te verbied. Die provinsie het meer as 100 gevalle van voedselvergiftiging by drie skole aangeteken. LEES MEER: Departement ondersoek gevalle van voedselvergiftiging Meer as 40 leerders van ‘n Mangaung-skool is vroeër die week in die hospitaal opgeneem nadat hulle na bewering items geëet het wat by plaaslike winkels en smouse gekoop is. Die provinsiale departemente werk saam om die bron van die vergiftiging te identifiseer.

 
 
 

Comments


bottom of page