top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Vrystaatse DA verwelkom vir George Michalakis as hul parlementêre leier

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • May 8
  • 1 min read

Die DA in die Vrystaat verwelkom die aanstelling van George Michalakis as die party se nuwe parlementêre leier. Die DA-leier in die Vrystaat, Roy Jankielsohn, sê Michalakis het beginselvaste leierskap en ‘n sterk toewyding aan openbare diens dwarsdeur sy politieke loopbaan getoon.


Jankielsohn sê sy aanstelling weerspieël die gehalte van leierskap wat uit die provinsie na vore kom en spreek vertroue uit dat hy aanspreeklikheid en leierskap in die parlement sal versterk.


George Michalakis. FOTO: Democratic Alliance
George Michalakis. FOTO: Democratic Alliance

 
 
 

Comments


bottom of page