top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Vrystaatse krisis sal nie deur ‘n besoek opgelos word nie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 3 days ago
  • 1 min read

Volgens die DA in die Vrystaat loop ‘n komende besoek deur president Cyril Ramaphosa die risiko om simbolies te wees eerder as om werklike verandering te bring.


Die DA se doktor Roy Jankielsohn sê die provinsie staar ineenstortende infrastruktuur, watertekorte, mislukte rioolstelsels en disfunksionele munisipaliteite in die gesig.


Hy blameer jare se wanbestuur deur die ANC en vra vir dringende, meetbare ingrypings, en waarsku inwoners dat dienslewering en verantwoordbaarheid nodig is, nie seremoniële besoeke en leë beloftes nie.


LUISTER HIER:

Roy Jankielsohn

Cyril Ramaphosa. FOTO: Facebook
Cyril Ramaphosa. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page