top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Vrystaatse regering bied Vrydag ‘n mansberaad aan

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 5, 2024
1 min read

Die Vrystaatse regering bied Vrydag 5 Desember ’n mansberaad in die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit aan. Die beraad is deel van die wêreldwye veldtog, 16 Dae van Aktivisme vir geen geweld teen vroue en kinders. Dit het ten doel om die oorsake van geslagsgebaseerde geweld te identifiseer, mans te help om skadelike gedrag aan te spreek en aanspreeklikheid aan te moedig. Die regering sê mans regoor die provinsie word aangemoedig om aan hierdie inisiatief deel te neem.

 
 
 

Comments


bottom of page