top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die VSA bevestig 30% tariewe vir Suid-Afrikaanse uitvoer

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 2, 2025
1 min read

President Cyril Ramaphosa sê diplomatieke pogings om ‘n wedersyds voordelige handelsverhouding met die VSA te bereik, sal voortduur. Dit volg nadat die VSA bevestig het dat Suid-Afrikaanse uitvoere met 30% op 7 Augustus sal toeneem. Die tariewe hou ‘n beduidende risiko vir Suid-Afrika se ekonomie in. Die regering sal ondersteunende maatreëls instel om die slag te versag en om werksgeleenthede te beskerm. Die president sê verder dat die land na ander markte vir sy produkte kyk.

 
 
 

Comments


bottom of page