top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die VSA en Iran bespreek die voortdurende konflik

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Aug 3
1 min read

Die Verenigde State van Amerika sal na verwagting Maandag met Iran gesprekke voer oor die voortdurende konflik tussen die twee nasies.


Die Amerikaanse president, Donald Trump, het hierdie naweek aangekondig dat hy verdere aanvalle teen Iran afgelas het in die hoop om ’n ooreenkoms te bereik om die Straat van Hormuz oop te maak.


Intussen het globale oliepryse het aansienlik gedaal in die vroeë oggendhandel ná Trump se besluit. Brent ruoliepryse het Maandagoggend met meer as 5 % gedaal.


President Donald Trump. FOTO: Unsplash
President Donald Trump. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page