top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die VSA moedig meer SA'ners aan om om vlugtelingstatus aansoek te doen

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 16
1 min read

Die Verenigde State van Amerika oorweeg 'n reklameveldtog om meer wit Suid-Afrikaners aan te moedig om om vlugtelingstatus aansoek te doen.


Die Amerikaanse president, Donald Trump, glo dat wit Suid-Afrikaners vervolg word. Dit is ten spyte van ontkennings deur die Suid-Afrikaanse regering.


The Guardian berig dat die aantal wit Suid-Afrikaners wat om vlugtelingstatus in die VSA aansoek gedoen het, onder verwagting is.


Die reklameveldtog sal fokusgroepe in verskeie dorpe in Suid-Afrika insluit.


Suid-Afrikaanse vlugtelinge na Amerika. FOTO: Capital B News
Suid-Afrikaanse vlugtelinge na Amerika. FOTO: Capital B News

 
 
 

Comments


bottom of page