top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die watergehalte in Vrystaatse-dorpe is nie op standaard nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 6, 2024
1 min read

Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit vra inwoners van Parys, Vredeford en Mokwallo, in die Vrystaat, word om eers hulle water te kook voor hulle dit gebruik. Volgens ‘n kennisgewing is die water in dié munisipaliteit nie op standard nie. Weens voordurende opknappings by die watersuiweringsaanlegte het onlangse toetse ‘n verminderde watergehalte getoon. Instandhouding en herstelwerk is tans by die suiweringsaanglegte aan die gang. Inwoners word aangemoedig om vir eers van gebottelde water of alternatiewe waterbronne gebruik te maak. Die musinispaliteit sê hulle sal gereelde watergehaltetoetse doen en vorderingsverslae sal aan die gemeenskap deurgegee word.

 
 
 

Comments


bottom of page