top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Werkloosheidsversekeringsfonds is steeds van lyn af

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 7, 2024
1 min read

Die Werkloosheidsversekeringsfonds se digitale dienste is nou reeds drie weke van lyn af. Dit volg op ‘n hofbevel wat die fonds se nuwe aanlyndienste-verskaffer belet om hierdie dienste te lewer. Die hooggeregshof in Pretoria het die tussentydse bevel uitgereik terwyl die kontrak van die voormalige dienstverskaffer nie hernu is nadat die termyn verlede maand verstryk het nie. Nomakhosazana Meth, minister van indiensneming en arbeid, het die ontwrigting bevestig, en sê as tussentydse maatreël word daar beplan om die kantoorure van die werkloosheidsfonds te verleng.

 
 
 

Comments


bottom of page